Play Video: (Note: The default playback of the video is HD VERSION. If your browser is buffering the video slowly, please play the REGULAR MP4 VERSION or Open The Video below for better experience. Thank you!)
Description: Johan is 'n groot Nicolas Louw Fan, en toe reel Ansie vir hom 'n baie groot verrassing, kyk bietjie wat dit was. Sulke plat op die aarde mensie het ek lanklaas ontmoed en Johan laat mens sommer soos een van die pelle voel. Baie dankie vir die voorreg wat julle ons gegun het om so 'n spesiale dag te kon verfilm. Mag Jesus julle huwelik seen.nnJaco en Anelia